skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Episode 22 | Ma van twee vertel hoekom sy uithouwedlope doen vir goeie doel

Sanja Steyn van Darling het Race4Grace begin omdat sy lief is vir hardloop en ’n hart het vir die kwesbare weeskinders van Zimbabwe. Die land waar haar ouers sendelinge was en sy grootgeword het. Na haar pa, ds Henry Murray, se dood in 2014, het sy besluit sy gaan met uithouwedlope fondse insamel vir die fonds wat haar ouers begin het om kinders wat swaarkry te help.

Verlede jaar het sy met SkyRun 100, ’n deurnaghardloop van 100 km in die Drakensberge, R150 000 kon insamel vir die Henry Murray Gedenkfonds (kliek om meer oor hierdie fonds te lees op Getuienisaksie se webblad). Die fondse het…

Read the full description

dit vir 18 weeskinders moontlik gemaak om vanjaar te kon skoolgaan.

Einde vanjaar maak sy weer so. Dié keer in Zimbabwe.

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.