
Episode 34 | ‘My eie ma het my nie herken nie … ’ - Johnny Davids
Toe Johnny Davids as jong man sy ma en ouma gaan op soek het op die Kaapse Vlakte na hy jare tevore as seuntjie van daar af weggeloop het, het sy ma hom nie herken nie.
“Dit het baie seer gemaak,” vertel dié Kwêla-programaanbieder, SuperSport-omroeper en gospelsanger wat vir die eerste keer oor sy moeilike grootwordjare saam met sy dowe arm ouma oopmaak in sy biografiese boek, Boytjie. Dié naam het hy gehaat skryf hy in sy boek, maar soos hy sing in sy nuwe Gospellied, Nuwe naam, hy leef met ’n nuwe naam sedert daardie middag wat hy glo die Heilige Gees hom aangepor het om weg te hardloop van…
Read the full description
hierdie hartseer lewe en hy gekies het om te luister.
Lees meer: https://lig.co.za/uittreksel-moekie-jy-het-my-weggegooi-maar-ek-vergewe-jou/?fbclid=IwY2xjawG6jN1leHRuA2FlbQIxMQABHU_J1EOZfQ59A2DzrabCxrIL8KTkOWiJOwRisWULtgNCuFLr2O56MER_2w_aem_ZgHUEOcY8a-NpMvVE1Clng
Short listen plan
No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.