skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Episode 47 | Maartje van der Westhuizen gesels met Barnard Beukman

As ons oor die kerk dink, dan kyk ons dikwels na die kerkbesluite wat die koerantopskrifte haal, maar die hart van die kerk lê eintlik op gemeentevlak. So sê Maartje van der Westhuizen, assessor (ondervoorsitter) van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen.

Barnard Beukman, oud-redakteur en joernalis, het in nog ’n spesiale uitgawe vir Kerkbode Kollig met haar gesels oor die welstand van die kerk op gemeentevlak. Hulle gesels oor wat sy hoor en sien gebeur in gemeentes, wat die rol van die sinode is (meer staf as slaanstok), kritiese stemme in die kerk asook wat sy sien as positiewe…

Read the full description

veranderinge binne die kerk in die laaste jare.

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.