skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Kollig episode 66 | Wat is die 2026 PredikanteSAAMkoms (en wat is dit nie)?

Meer as 100 predikante is betrokke by die 2026 PredikanteSAAMkoms. Dié geleentheid, beplan vir einde Augustus, gaan deur honderde NG predikante van regoor Suid-Afrika bygewoon word. Waarom is so ’n massasaamkoms nodig – en hoe hoop die organiseerders sal dit predikante én hulle gemeentes kan versterk en bedien?

Vir hierdie episode van Kollig gesels ons met die sameroeper, ds Maartje van der Westhuizen, asook met dr Nioma Venter van die Algemene Sinodekantoor en die Nuwe-Testamentikus prof Marius Nel. Hy vertel onder meer waarom die saamkoms doelbewus rondom sewe sleutelmomente in Jesus se…

Read the full description

lewe ingerig word. PredikanteSAAMkoms 2026

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.