skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Kollig episode 65 | Trauma se onsigbare wonde – hoe lyk die kerk se sorg?

’n Klomp goed het gebeur na die moord op sy skoonouers. ’n Polisie-ondersoek, hofsaak, media. Maar toe raak dit stil, ook vanaf die kerk. “Toe sit ons nog met die verwonding …” Só vertel ds Gerhard Pietersen wie se skoonouers in 2016 op hulle Suid-Kaapse kleinhoewe vermoor is.

Hy is die skrywer van die boek, Wond: Plaasmoorde – dis my mense en een van Kollig se gaste in hierdie episode waarin gepraat word oor die kerk se sorg in die medium en langer termyn vir mense asook gemeenskappe wat erge trauma beleef het. Dit kan wees in die vorm van geweldsmisdaad of natuurrampe soos brande, vloede of…

Read the full description

droogte. Saam in hierdie gesprek is dr Nioma Venter wat vertel wat die Knysnabrande haar geleer het en traumanavorser, prof Mariette van der Merwe van Noordwes-Universiteit. Predikant se geloofskrisis ná die moord op sy skoonouers: ‘Daar is nie maklike antwoorde nie …’

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.