Shows / Kerkbode Kollig

Kerkbode Kollig
Gereelde podcasts gevul met insetsels oor kerknuus, geloofstories en gesprekke om jou in te lig, laat nadink en inspireer. Kerkbode is die amptelike nuusblad van die NG Kerk.
Subscribe in your app
Choose an installed app, or copy the RSS feed into any podcast app. Finish subscribing there.
Follow below adds this show to Your shows in skinny. Log in to let subscribe clicks tune your For you feed.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and notes-based starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 68 full episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published full episodes with audio and a recorded notes hook.
Shows like this
From recent shows with similar descriptionsEpisodes
Kerkbode KolligEpisode 7: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het
Emeritus-prof Pieter Carstens van Pretoria wou in Februarie 2019 weens ’n terminale kankerdiagnose sy lewe waardig afeindig. Hy wou dit doen met bystanddood by…
Kerkbode KolligEpisode 6: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’
Gerco van Deventer was vir ses jaar as gyselaar aangehou in Noord-Afrika. Eers in ’n huis, toe ’n tent en daarna onder ’n boom iewers tussen die sandduine van…
Kerkbode KolligEpisode 5: God se hart vir weerloses
Dinsdag 19 Maart is internasionale Maatskaplike Werkerdag. Regoor die land is baie maatskaplike hulporganisasies wat uit die kerk ontstaan het. In hierdie…
Kerkbode KolligEpisode 4: Op reis met God
Dr Tom Smith van Fontainebleau Gemeenskapskerk in Randburg neem op 1 April oor by dr Andre Bartlett as hoof van Excelsus, die NG Kerk se Sentrum vir…
Kerkbode KolligEpisode 3: In saamloop lê hoop
Nie net ons land is stukkend nie. Ook binne die kerk is daar stukkendheid. Daar is gemeentes wat sê hulle maak hulle los van strukture soos die Algemene…
Kerkbode KolligEpisode 2: Oor grense na hoop
In hierdie episode van Kerkbode Kollig gesels ons oor die oorsteek van grense. Ds Deon van der Berg van Stella in Noordwes is ondervoorsitter van die Red ‘n…
Kerkbode KolligEpisode 1 - Kerkbode Kollig: Van trane na hoop
In hierdie episode van Kerkbode Kollig, gesels ons oor geloof in tye van tragedie en verlies. Ds Christo Nel van Welkom vertel van die hartseer, maar ook…
Kerkbode KolligInleiding
Heléne Meissenheimer van Kerkbode vertel kortliks waaroor Kollig gaan. Ons skop amptelik op 18 Februarie 2024 af!