
Episode 7: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het
Emeritus-prof Pieter Carstens van Pretoria wou in Februarie 2019 weens ’n terminale kankerdiagnose sy lewe waardig afeindig. Hy wou dit doen met bystanddood by die Dignitas-kliniek in Switserland soos wat Carol de Swardt van George (ook gediagnoseer met aggressiewe velkanker) vroeër vanjaar gedoen het.
Toe gebeur in sy woorde “net ’n wonderwerk”. Danksy ‘n toe nog redelik nuwe kankermedikasie is sy gewas op sy kop genees. Nou gebruik hierdie kenner in kriminele en mediese reg sy tweede kans op lewe om te kyk hoe hy vir ander iets goeds kan doen. So gesels hy ook graag oor sy belewenis omdat…
Read the full description
so baie mense vrae het rondom bystanddood of genadedood.
Carel van der Merwe is 53 en in sy eerste pos as medeleraar by NG Moedergemeente Worcester. Hy het met Le Roux Schoeman van Kerkbode gesels oor sy kronkelpad van mega-melkstal tot op die kansel.
Short listen plan
No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.