skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Episode 6: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’

Gerco van Deventer was vir ses jaar as gyselaar aangehou in Noord-Afrika. Eers in ’n huis, toe ’n tent en daarna onder ’n boom iewers tussen die sandduine van die Sahara met net ’n kombers as beskerming. Vir hierdie episode van Kerkbode Kollig vertel hy sy geloofstorie - van die dag van sy ontvoering tot sy vrylating einde laasjaar toe hy met sy gesin herenig is.

Ons bly in Afrika en luister ook na ’n insetsel wat ds Jaco Strydom gemaak het na hy in Kenia met drie NG dominees van die ekumeniese teologiese netwerk, NetACT, gesels het.

Laastens ’n staaltjie vanuit die Vrystaatse kerkargief. Dit…

Read the full description

gaan oor ’n gedroste Duitsgebore soldaat wat meer as 100 jaar opdrag gekry het om ’n fresco (muurskildery) te verf in die NG Kerk op Dewetsdorp. Mariëtte Odendal het die storie vir Vrypos gaan uitsnuffel.

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.