skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Kollig episode 63 | Gesprek met Nioma Venter en ander oor die kerk se ramprespons

Mense is dood, families is huisloos, plase en besighede het weggespoel, miljarde rande se skade is gely … so klink nuusopskrifte na swaar reën en vloede in Mei. Ons kyk in hierdie gesprek eenvoudig na wat die onlangse ekstreme weer vir gemeentes en spesifiek sleutelrolspelers geleer het in terme van ramprespons. Hieroor gesels ek met dr Marinda van Niekerk van die interkerklike ramphulpnetwerk Respond SA, ook met ds De la Harpe le Roux van Torings van Hoop in Bloemfontein en dan met die NG Kerk se algemene sekretaris, dr Nioma Venter, wat altyd sê kerke se bydraepunt is nie soseer die kombers…

Read the full description

wat jy uitdeel of die sopkombuis nie, maar veral drie goed: connect, convene en communicate. Dit als in hierdie episode van Kerkbode Kollig.

Navrae: dr Marinda van Niekerk op national@respondsa.co.za, dr Nioma Venter by niomav@ngkerk.co.za en ds De la Harpe le Roux by dlh@ngkvs.co.za.

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.