skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Episode 58 | Oor ‘getuienis’ agter die stuurwiel + ’n gebedsgids vir Paastyd

In die kerk hoor ons baie oor wat dit beteken om oor jou geloof te getuig, maar wat van geloof op die pad? Met Paasnaweek om die draai, een van die besigste tye op ons paaie, fokus ons in hierdie Kollig-episode op wat agter die stuurwiel gebeur.

Sielkundige Erich Schoeman verduidelik van die oorsake van padwoede en deel wenke vir hoe om stresvolle situasies op die pad anders te hanteer. Ons gesels ook met dr Nioma Venter oor Op weg met Jesus, ’n nuwe gebedsgids saamgestel deur die Algemene Taakspan Evangelisasie spesifiek met die oog op Paasfees. Sy verduidelik waar die idee vandaan gekom het…

Read the full description

en hoe dit gebruik kan word om gefokus te bid (vir meer klik op die webskakel). Gebedsgids vir Paasnaweek

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.