Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydVrydagkuier: Alfred Adrian
Komediant Alfred Adriaan het pas geland uit Engeland, waar hy uitverkoopte vertonings gehad het.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Februarie 2024
Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van korttermyn-versekering moet weet.
SpitstydKuns met kontant 21 Februarie 2024
Sedert Johan Brümmer, of te wel Fatman, ses jaar gelede in die topvyf van die tweede seisoen van The Voice SA geëindig het, is daar geen keer aan hom nie. Hy…
SpitstydRSG Help 20 Februarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Februarie 2024
Chris Vorster vertel tien dinge wat jy moet weet van swaksiende en blinde mense.
SpitstydKuns met kontant 14 Februarie 2024
Deel 2: Ruan en Franja het langs die verhoog grootgeword, en die binnewerke van ‘n ateljee al kleintyd leer ken. Tog sê hulle hulle is eintlik plaasjapies want…
SpitstydRSG Help 13 Februarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Community Builders Training Association)
SpitstydWêreldradiodag: Fonnie du Plooy
Wie onthou nog die man van die Baai, Fonnie du Plooy, met sy Raps voor Middernag? Willem gesels met dié veteraanomroeper.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 8 Februarie 2024
Sommelier Fritz Brune vertel tien dinge wat jy van wyn moet weet.
SpitstydKuns met kontant 7 Februarie 2024
Deel 1: Ruan en Franja het langs die verhoog grootgeword, en die binnewerke van ‘n ateljee al kleintyd leer ken. Tog sê hulle hulle is eintlik plaasjapies want…
SpitstydRSG Help 6 Februarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SCAS - Sport vir Christus Aksie Suid-Afrika)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 1 Februarie 2024
Johan Marais van die Afrika Slangbytinstituut vertel tien dinge wat jy van slange moet weet.
SpitstydKuns met kontant 31 Januarie 2024
In hierdie onderhoud stel Bobby van Jaarsveld sy ateljee se deure aan RSG-luisteraars oop om by hom te sit terwyl hy sy splinternuwe liedjie, wat eersdaags…
SpitstydRSG Help 30 Januarie 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Vredenheim Akademie)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 25 Januarie 2024
Althea Engelbrecht praat oor die tien dinge wat jy van ’n graad 1-onderwyser moet weet.
SpitstydKuns met kontant 24 Januarie 2024
Hy is baie geliefd onder RSG se luisteraars, en ‘n bekende stem in RSG se radiodramas. Aanbieder en regisseur Denver Vraagom en sy vrou. Ingrid Paulus, het…
SpitstydRSG Help 23 Januarie 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hope Promotions)

Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 18 Januarie 2024
Willem Pelser gesels met Carel de Jager, groepsleier vir Blokketting-Tegnologie by die WNNR.
SpitstydKuns met kontant 17 Januarie 2024
Die country-en gospelsanger Chris Else is een van nege kinders. Hy het in 'n musikale huis wat lief vir country-musiek is groot geword en altyd geweet dat hy…
SpitstydRSG Help 16 Januarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (New Beginnings BFN)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 11 Januarie 2024
10 Dinge wat jy moet weet oor burgerlugvaart uit die oogpunt van 'n Emirates lugwaardin, Yolandi Nel.
SpitstydKuns met kontant 10 Januarie 2024
Die veteraan-rolprentvervaardiger André Scholtz vier vyf dekades in die plaaslike rolprentbedryf en sy naam is aan talle droomrolprente van Katinka Heyns…
SpitstydRSG Help 9 Januarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hand a Smile)
SpitstydRSG Help 2 Januarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dynamic Women for Children)
SpitstydRSG Help 26 Desember 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Emunah Foundation)
SpitstydKuns met kontant 20 Desember 2023
Hy speel elke dag van sy lewe vleuel - nie linker of regtervleuel nie - die vleuelklavier. Hy is 'n Steinway-kunstenaar dus word sy naam in dieselfde asem as…
SpitstydRSG Help 19 Desember 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heart for Children)
SpitstydKuns met kontant 13 Desember 2023
Sy verstaan politiek en sy verstaan ook mense wat nie politiek verstaan nie. Sy is ook ‘n tv-aanbieder, radiopersoonlikheid, skrywer en filmregisseur. Sy het…
SpitstydRSG Help 12 Desember 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes
SpitstydKuns met kontant 6 Desember 2023
Tot twee maande gelede het hy nog nooit oor 'n mikrofoon gesing nie. Verlede week is hy as wenner van Die Kontrak Seisoen 3 gekroon. Met sy plakkies en sy mooi…
SpitstydRSG Help 5 Desember 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (TLU SA)
SpitstydWerner "Smiley" Swanepoel glimlag steeds
Die Vrydag voor die Springbokke vir Nieu-Seeland gepak het in die Wêreldbeker-eindstryd van 2023, het die voormalige Bok-skrumskakel, Werner Swanepoel in die…
SpitstydWyle Hannes Strydom praat oor die 27 jaar sedert die 1995-glorie
Op Vrydag 24 Junie 2022 het die Springbok-legende, wyle Hannes Strydom in die ateljee kom kuier. Op die dag, 27 jaar vantevore het Francois Pienaar se Bokspan…
SpitstydKuns met kontant 29 November 2023
"Laat die meetsnoere vir jou in lieflike plekke val, blaas hoog die vlam, wees goed vir jou naaste (ook vir die diere en die aarde). Ons val aan met eerste…
SpitstydRSG Help 28 November 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Breathtaking Fondsinsameling)
SpitstydKuns met kontant 22 November 2023
Rooksein is besig om die musiekbedryf behoorlik op horings te neem. Ná die reuse sukses van Kyk Na My Hart, Damlelielief en Genade Nader het hulle pas ’n nuwe…
SpitstydRSG Help 21 November 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Teaterbystandsfonds)
SpitstydKuns met kontant 15 November 2023
Hulle vra altyd: Het Picasso aan die kunsgalery gedink toe hy geskilder het?. Die bekende sanger en TV-aanbieder, Bouwer Bosch, sê ja. Volgens Bouwer was…
SpitstydRSG Help 14 November 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Lif Village)
SpitstydKuns met kontant 8 November 2023
Sy lei haar beste lewe, want sy kies elke dag dankbaarheid. En omdat sy gekies het om haar seer te versorg, is die TV-ster Leandie du Randt gemaklik in haar…
SpitstydRSG Help 7 November 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Lefika La Phodiso kunsterapie)
SpitstydKuns met kontant 1 November 2023
Hulle is ‘n Afrikaanse rockgroep van die Paarl. Hulle bestaan uit vier aandeelhouers van die maatskappy, Spoegwolf, wat hulle gestig het. Wanneer hulle op die…
SpitstydRSG Help 31 Oktober 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dynamic Women for Children)
SpitstydKuns met kontant 25 Oktober 2023
In hierdie openhartige gesprek met die veelbekroonde aktrise en doyenne van die verhoog, Sandra Prinsloo, vertel sy hoe ons die pyn van die verlede moet erken…
SpitstydRSG Help 24 Oktober 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (King's Hope Ontwikkelingstigting)
SpitstydKuns met kontant 18 Oktober 2023
Deel 2: Reynardt Hugo sê agter sy glansbeeld as Binnelanders se dr. Tertius Jonker, en as oud-lid van van die sanggroep Adam, het daar jare lank probleme…
SpitstydRSG Help 17 Oktober 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Jeffreysrus Aftreeoord)
SpitstydKuns met kontant 11 Oktober 2023
Deel 1: Reynardt Hugo sê agter sy glansbeeld as Binnelanders se dr. Tertius Jonker, en as oud-lid van van die sanggroep Adam, het daar jare lank probleme…
SpitstydRSG Help 10 Oktober 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Laat Waai Papagaai)
SpitstydRSG Help 3 Oktober 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Krugersdorp Raad vir Bejaardesorg)
SpitstydRSG Help 26 September 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Character Company)
SpitstydKuns met kontant 20 September 2023
Corlea, met haar trefferliedjie, Swart Koffie, gesels oor hoe mens geld en jou asem “spaar” en “voorberei” op daardie een lang en hoë noot wat sy tref in die…
SpitstydRSG Help 19 September 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Arty Angels)
SpitstydRSG Help 12 September 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHOC Childhood Cancer Foundation South Africa)
SpitstydKuns met kontant 6 September 2023
Sy is 'n sagte, beeldskone, grasieuse ystervrou. Niks kry Nádine onder nie. Te midde van die tawwe tyd waardeur sy tans gaan, werk sy hard en is daar steeds…
SpitstydRSG Help 5 September 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Just Connect Empowerment Services)
SpitstydVrydagkuier: Jannie du Toit
Sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit kuier in die Spitstyd-ateljee om te gesels oor sy lewe en loopbaan.
SpitstydKuns met kontant 30 Augustus 2023
Deel 2: Aanvanklik was klassieke rolle op die verhoog haar forté, maar in 2000 het sy begin om vir 19 jaar die rol van Hilda de Kock in die immergroen 7de Laan…
SpitstydRSG Help 29 Augustus 2023
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Glen-Graze Rescue Sanctuary)