skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 31 Januarie 2024

In hierdie onderhoud stel Bobby van Jaarsveld sy ateljee se deure aan RSG-luisteraars oop om by hom te sit terwyl hy sy splinternuwe liedjie, wat eersdaags vrygestel word, opneem. Tussendeur die opname vertel hy vir Henco Kruger hoe sy gesin se lewe verander het sedert hulle vyf jaar gelede Ballito hulle tuiste gemaak het. Hy deel die finansiële redes agter hierdie besluit, en vertel van die finansiële impak wat sy stembande en vele operasies daaraan op sy loopbaan die afgelope vier jaar gehad het. Hy spreek ook sy dankbaarheid uit teenoor die finansiële adviseur wat hom aan die begin van sy…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.