Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydAlmal en nog wat: Franse Vreemdelingelegioen
Johann Botha is 'n Suid-Afrikaner wat al sewe en 'n half jaar lank in die Franse Vreemdelingelegioen dien. Hy het sy eerste twee jaar as 'n valskermsoldaat…
SpitstydKuns met kontant: Rhona van Niekerk (Deel 1)
Hoeveel mense loop nie met 'n droom rond wat hulle jaar ná jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets…
SpitstydRSG Help: Asterix, the Long Firefighting Dog (Limpopo)
Jaco Rautenbach is die stigter, besturende direkteur en brandweerhoof van ASTERIX, THE LONG FIREFIGHTING DOG. Hulle lewer brandbestryding- en noodhulpdienste…
SpitstydAlmal en nog wat: Papier- en dokumentrestoureerder
Elke ou historiese dokument, handgeskrewe brief of kunswerk op papier dra ’n storie. Suzanne Louw is ’n geakkrediteerde papier- en dokumentrestoureerder van…
SpitstydAbsa: In voorspoed en wat ook al (Deel 3)
Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na ‘n paar van die skelmstreke wat jou…
SpitstydKuns met kontant by die Woordfees (Deel 2)
Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant…
SpitstydRSG Help: Solidariteit Helpende Hand se Broodnodig-projek
Kinders se veiligheid is BROODNODIG. Deur Ons Plek se Broodnodig-projek te ondersteun verseker jy ‘n veilige en voorspoedige toekoms vir ons kinders…
SpitstydAlmal en nog wat: Gian Groen
Willem Pelser gesels met Gian Groen oor liedjieskryf en KI-musiek.
SpitstydKuns met kontant by die Woordfees (Deel 1)
Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant…
SpitstydRSG Help: Epilepsie SA, Gauteng
In hierdie episode gesels ons met Epilepsie Suid-Afrika se Gauteng-tak. Hierdie onafhanklike organisasie is die enigste gespesialiseerde diensverskaffer vir…
SpitstydAlmal en nog wat: Watersommelier
Carla Mackenzie gesels met watersommelier Nico Pieterse oor sy unieke beroep.
SpitstydAbsa: In voorspoed en wat ook al (Deel 2)
Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na ‘n paar van die skelmstreke wat jou…
SpitstydKuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 2)
Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy…
SpitstydAlmal en nog wat: Sportbestuur, kinderkinetika, onderwys, sielkunde en uiteindelik perdeterapie
Madri Haasbroek se loopbaan het ’n interessante pad geloop van sport en beweging tot sielkunde, kinders en uiteindelik perdeterapie. Sy het drie…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 30 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydKuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 1)
Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 29 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydRSG Help: Goue Aar Tehuis, Malmesbury
Die Goue Aar Tehuis versorg 72 bejaardes. Hulle hou op 23 Oktober ’n fondsinsamelingsgholfdag by die Malmesbury Gholfklub. Die inskrywings sluit 5…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 28 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydSpitstyd-sakenuus 25 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydAlmal en nog wat: TLU SA Jeugboer van die Jaar
Jurgens Koen is ’n tienjarige boer met ’n besondere passie vir landbou. Sy belangstelling in boerdery het hom uiteindelik die eerste wenner van TLU SA se…
SpitstydAbsa: In voorspoed en wat ook al (Deel 1)
Absa stel Suid-Afrika se eerste bank-mikrodrama, In voorspoed en wat ook al, bekend. Dit is nie ‘n tradisionele bankveldtog nie. Bronwyn Bell, hoof van…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 23 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydKuns met kontant: Marion Holm (Deel 2)
Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 22 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydRSG Help: September is Kinderkankerbewustheidsmaand
Cupcakes of Hope, wat Sandy Cipriano in 2012 gestig het, bied finansiële, praktiese en emosionele ondersteuning aan gesinne regoor die land. Daar is dringend…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 21 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydSpitstyd-sakenuus 18 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydSpitstyd-sakenuus 17 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydAlmal en nog wat: Fondswerwingskenner
Carina Marais is ’n fondswerwingskenner met meer as 20 jaar se ervaring in die bedryf. Sy het in haar loopbaan aan verskeie projekte gewerk, en fokus tans op…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 16 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydKuns met kontant: Marion Holm (Deel 1)
Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 15 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydRSG Help: Bewusmaking van geweld teen vroue en kinders
Arbeidsterapeut Riekie Stroebel gesels met Willem Pelser oor die bewusmaking van geweld teen vroue en kinders. Haar betrokkenheid het in 2007 'begin' ná die…
SpitstydAbri en Hendrik se Springbok-ervaring in Baltimore
Abri Roodt is ’n Suid-Afrikaner wat al langer as 20 jaar in die VSA woon. Hy en sy seun het die afgelope naweek na Baltimore opgeruk om die Springbokke en All…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 14 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydSpitstyd-sakenuus 11 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydSpitstyd-sakenuus 10 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydAlmal en nog wat: Ramon Alexander
Ramon Alexander is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse jazzpianis, komponis en dosent, wat wyd erken word as een van die voorste kontemporêre verteenwoordigers van…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 9 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydKuns met kontant: Frieda van den Heever (Deel 2)
Frieda van den Heever is ’n musikant, aktrise, aanbieder, skrywer, regisseur en stemkunstenaar – iemand wat al haar lewe lank stories met woorde, musiek en…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 8 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydRSG Help: Saad van Hoop
Drie jaar gelede het ’n paar van The Somerset Aftreeoord se inwoners besluit om hand by te sit en 'n sopkombuis te ondersteun. "Soos ons al hoe meer betrokke…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 7 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydSpitstyd-sakenuus 4 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydGerrie se reise
Gerrie Pretorius gesels weer oor sy reise. Van toeriste wat amper krokkodilkos in die Serengeti geword het, tot skaapkop eet in Namakwaland. Hy het ook ‘n paar…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 3 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydAlmal en nog wat: Sleutelrekeningbestuurder
Willem Pelser gesels met Giselle Botha oor haar beroep in ’n netwerk- en werksruimte waar beginondernemings, groeiende tegnologiemaatskappye, beleggers…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 2 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydKuns met kontant: Frieda van den Heever (Deel 1)
Frieda van den Heever is ’n musikant, aktrise, aanbieder, skrywer, regisseur en stemkunstenaar – iemand wat al haar lewe lank stories met woorde, musiek en…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 1 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydRSG Help: Loslitdag
Loslitdag vind vanjaar plaas op Vrydag 4 September 2026. Dit is Suid-Afrika se grootste jaarlikse bewusmaking- en fondsinsamelingsveldtog vir persone met…
SpitstydSpitstyd-sakenuus 31 Augustus 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
SpitstydAlmal en nog wat: Stadsbeplanning
Willem Pelser praat met stadsbeplanner André Roux oor sy beroep, en wat ’n dorp ’n dorp maak.
SpitstydKuns met kontant: Pieter Steyn (Deel 2)
Wat gebeur wanneer die man wat gewoonlik die vrae vra, skielik self in die warm stoel beland? Pieter Steyn is die stem en storieverteller agter RSG se Land en…
SpitstydRSG Help: Colour Fest Vaalbank, Middelburg
Sopkombuise sluit gewoonlik in Desember sodat die vrywilligers ook kan rus. Dit laat egter mense sonder hulle daaglikse etes gedurende die feesseisoen. Die…
SpitstydAlmal en nog wat: Buite-uitsendings
Johann Pieterse, hoof tegniese operateur by die SAUK, verduidelik hoe ’n buite-uitsending by RSG werk. Ons is binnekort op die pad met die Kultuurkaravaan om…
SpitstydKuns met kontant: Pieter Steyn (Deel 1)
Wat gebeur wanneer die man wat gewoonlik die vrae vra, skielik self in die warm stoel beland? Pieter Steyn is die stem en storieverteller agter RSG se Land en…
SpitstydRSG Help: Daughters of Glory & Hosanna
Lynette Theron gesels oor die Daughters of Glory & Hosanna. ’n gemeenskapsinisiatief vir vroue deur vroue, wat vanjaar ’n spesiale Vrouedag van lofprysing en…
SpitstydAlmal en nog wat: 17 Jarige se video kry internasionale erkenning
Bruwer Bornman is ’n jong Suid-Afrikaanse filmmaker wat fokus op kreatiewe video- en sportinhoud. Hy het onlangs internasionale erkenning gekry nadat een…