skinny.

Latest / Spitstyd

RSG Help: Colour Fest Vaalbank, Middelburg

Sopkombuise sluit gewoonlik in Desember sodat die vrywilligers ook kan rus. Dit laat egter mense sonder hulle daaglikse etes gedurende die feesseisoen. Die Kleurfees-projek is om te verseker dat hierdie gesinne genoeg voorraad het om die Desember-vakansie deur te kom. Die Colour Fest Vaalbank vind plaas op Saterdag 14 November 2026, by die kuierplek, Toe Word Ons Dors, op Plot 11 in Vaalbank, Middelburg. Hekke open om 10:00, en toegang beloop R80 per persoon, terwyl kinders onder 12 jaar oud gratis kan saamkom. Besoekers kan uitsien na 'n gesellige dag vir die hele gesin met heerlike kos- en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.