
Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 1)
Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende wêrelde bymekaargekom - Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzabé Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Markus Jooste en die Steinhoff-skandaal oopvlek. Van die rugbyveld tot die sakewêreld, van die verhoog tot een van Suid-Afrika se grootste korporatiewe skandale. Wat dryf mense om sukses na te jaag? Wat…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.