skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 1)

Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasHolm” gaan soek wanneer die silwer randjie nie vanself verskyn nie. Wat dié gesprek vir Henco met 'n C besonder spesiaal maak, is dat Marion self ’n groot aanhanger van Kuns met Kontant is. Sy luister, sy onthou – en sy kan finansiële lesse herroep wat sy deur die jare uit gesprekke met ander gaste…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.