skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 1)

Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedjieskrywer en musikant wat al vir meer as twee dekades sy passie vir musiek uitleef. Hy sien baie ooreenkomste tussen dié twee wêrelde: die een gaan oor mense se geld, doelwitte en drome; die ander oor…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.