Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydKuns met kontant: Fanie Cronjé (Deel 2)
Wat maak dat jy by 'n huis instap en dadelik tuis voel? Waarom trek een restaurant, hotel of koffiewinkel jou onmiddellik aan, terwyl 'n ander jou koud laat?…
SpitstydRSG Help: Joburg To Jabulani By Any Means ten bate van HERD
Op Wêreld-olifantdag (Woensdag 12 Augustus 2026) vertrek Kyle Malyon en Lauren Lewis op ’n reis van Johannesburg na Jabulani in Kapama, die tuiste…
SpitstydAlmal en nog wat: The Waterhole Rugby Museum (Hanover)
Willem Pelser gesels met Barry Naude oor sy private rugbyversameling. Hy versamel rugbymemorabilia sedert hy 10 jaar oud is. Sy fokus op is die geskiedenis en…
SpitstydKuns met kontant: Fanie Cronjé (Deel 1)
Wat maak dat jy by 'n huis instap en dadelik tuis voel? Waarom trek een restaurant, hotel of koffiewinkel jou onmiddellik aan, terwyl 'n ander jou koud laat?…
SpitstydRSG Help: Beyond Borders Animal Sanctuary
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Beyond Borders Animal Sanctuary in Tzaneen, is 'n…
SpitstydAdvies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 6)
JD McNally van Momentum Corporate praat oor Werknemersvoordele wat dikwels beskou word as ‘n uitgawe vir die maatskappy, maar dit kan 'n strategiese voordeel…
SpitstydVakansie in Zimbabwe?
Vir baie lank is Zimbabwe as ‘n vakansiebestemming vermy. Dis veral sedert die vroeë 2000’s met die plaasonteienings en hiper-inflasie wat die land – eens…
SpitstydAlmal en nog wat: Jakarandabome
Thomas Honiball, ‘n argitek by Honiball Architecture, gesels oor die wetgewing en interessante feite oor jakarandabome in Suid-Afrika, spesifiek in Pretoria.
SpitstydKuns met kontant: Amanda Strydom (Deel 2)
Ons kuier saam met een van die grootste name van Afrikaanse kuns. Vir meer as vier dekades betower sy gehore met haar unieke stem, diep lirieke en besonderse…
SpitstydRSG Help: Solly's Beacon of Hope Stigting (Upington)
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Solly's Beacon of Hope Stigting is 'n geregistreerde…
SpitstydAlmal en nog wat: Bibliotekaresse vind pad na Abu Dhabi
Francis Fourie, ‘n bibliotekaresse by die New York Universiteit in Abu Dhabi, gesels oor haar werk in Amerika en Abu Dhabi. Sy vertel dat Suid-Afrika altyd…
SpitstydKuns met kontant: Amanda Strydom (Deel 1)
Ons kuier saam met een van die grootste name van Afrikaanse kuns. Vir meer as vier dekades betower sy gehore met haar unieke stem, diep lirieke en besonderse…
SpitstydRSG Help: Emrike Leersentrum (Lichtenburg)
Emrike Leersentrum is 'n spesiale behoeftes-skool en hulpsentrum in Lichtenburg, Noordwes. Die sentrum fokus op die opvoeding en ondersteuning van leerders met…
SpitstydAdvies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 5)
Rudolf Britz, die hoof-aktuaris by Momentum Insure, praat oor hoe ondernemings hulle teen risiko’s kan beskerm.
SpitstydRSG Help Plus: Joe Dryer van Mosselbaai
Joe Dryer is 'n 63-jarige getroude man van Mosselbaai. Hy is reeds vir etlike maande werkloos, en leef tans in baie moeilike omstandighede. Joe en sy vrou…
SpitstydRSG Help Plus: Bystand aan mishandele kinders in gesinshowe (Wes-Kaap)
Linda Louw is deel van 'n besonderse projek, wat mishandelde kinders ondersteun wanneer hulle die gesinshof moet bywoon. Saam met 'n span vrywilligers voorsien…

SpitstydRSG Help Plus: Florauna NG Kerk gemeenskapsprojekte (Pretoria)
Dr. Jan Botha van die Florauna NG Kerk is ook ondervoorsitter van die Afrikanerbond en betrokke by die Alfa Pastorale Bedieningsentrum.Hulle het verskeie…
SpitstydKuns met kontant: Riaan Cruywagen (Deel 2)
Hy het geen bekendstelling nodig nie. Vir miljoene Suid-Afrikaners was hy vir dekades die mees betroubare gesig en stem op televisie. Maar voordat hy die…
SpitstydRSG Help Plus: Stellenbosch Hospies
Jennilee Geduld, algemene bestuurder van die Stellenbosch Hospies, vertel wat hulle doen en watter hulp benodig. 021-886-5994 www.stellenboschhospice.org.za…
SpitstydRSG Help: Alumni van Athlone Skool vir Blindes (Bellville-Suid)
Die Athlone Skool vir Blindes in Bellville-Suid vier in 2027 hulle 100ste bestaansjaar. Dit bedien leerders met visuele gestremdhede en meervoudige…
SpitstydRSG Help Plus: Mdzananda Dierekliniek (Khayelitsha)
Die Mdzananda Dierekliniek en -Skuiling in Khayelitsha loods 'n grootskaalse sterilisasie-inisiatief wat daarop gemik is om die aantal ongewenste hondjies en…
SpitstydRSG Help Plus: Kos Kombuis (Riebeek-Kasteel)
Ds. Kobus Frantz, predikant van die VG Kerk op Riebeek-Kasteel vertel van hulle Kos Kombuis. Hulle het dit begin tydens die Covid-inperking.
SpitstydRSG Help Plus: Zola's Paw Rescue (Kleinmond)
Laurika Stander en haar klein span vrywilligers voorsien kos, sterilisasie en basiese mediese sorg aan katte en honde in minderbevoorregte gemeenskappe. Zola’s…
SpitstydAlmal en nog wat: Warren Louw en Antie Katriena
Willem Pelser gesels met Warren Louw, ’n speurder en komediant, wat bekend is vir sy alter ego, Antie Katriena.
SpitstydRSG Help Plus: Pensionaris soek hulp met reiskoste en verblyf vir bestraling
Arnie Rossouw (70) moet bestraling kry vir 'n gewas agter haar oor. Sy bly in Hendrina, en moet vir ses weke in Pretoria behandeling kry. Om daagliks tussen…
SpitstydKuns met kontant: Riaan Cruywagen (Deel 1)
Hy het geen bekendstelling nodig nie. Vir miljoene Suid-Afrikaners was hy vir dekades die mees betroubare gesig en stem op televisie. Maar voordat hy die…
SpitstydRSG Help Plus: ID-Help Fisantekraal
Fisantekraal is 'n gemeenskap net buite Durbanville in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die ID-Help-projek het primêr ten doel om inwoners van…
SpitstydRSG Help: Fisantekraal Centre for Development
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Die Fisantekraal Centre for Development (FCD) is 'n…
SpitstydAdvies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 4)
Martin Riekert van Momentum Investments praat oor die werklikheidsreël oor aftree-inkomste, waarvan die meeste afgetredenes nog nooit gehoor het nie, en…
SpitstydRSG Help Plus: Seun dring deur na ATKV Redenaars-finaal
RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Zenobia Daniels se seun, Zorian Mkobane van…
SpitstydRSG Help Plus: NERA - Naruna Estate Residents Association (Plumstead)
RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Naruna Estate is 'n gemeenskap van 156…
SpitstydRSG Help Plus: 100 Myl vir Huis PJ Strauss & Huis Maudie Kriel (Ceres)
RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Attie Heyns is 'n direkteur by KJH Law in…
SpitstydAlmal en nog wat: Florence Kruger
Willem Pelser gesels met papiersnykunstenaar Florence Kruger oor haar kuns.
SpitstydRSG Help Plus: Abba Spesialis Aanneming en Maatskaplike Dienste
RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Abba Spesialis Aanneming en Maatskaplike…
SpitstydKuns met kontant: Tarryn Lamb (Deel 2)
'n Vars en herkenbare stem van moderne Suid-Afrikaanse musiek. Sy het haar as die hoofsanger van die bekroonde groep, BlackByrd, gevestig voordat sy haar eie…
SpitstydRSG Help: The Children Their Faces
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. The Children Their Faces is 'n geregistreerde organisasie…
Spitstyd96 Mense gered uit Visriviercanyon-vloed (Deel 2)
Henco Kruger praat met Eric McLaren, ’n gids, oor die staptogte in die Visriviercanyon wat gestaak moes word weens al die reën, en die sowat 100 stappers wat…
Spitstyd96 Mense gered uit Visriviercanyon-vloed (Deel 1)
Henco Kruger praat met Eric McLaren, ’n gids, oor die staptogte in die Visriviercanyon wat gestaak moes word weens al die reën, en die sowat 100 stappers wat…
SpitstydAlmal en nog wat: Eben Prinsloo
25 Junie 2026: Willem Pelser gesels met Eben Prinsloo, ’n blinde boer.
SpitstydKuns met kontant: Tarryn Lamb (Deel 1)
'n Vars en herkenbare stem van moderne Suid-Afrikaanse musiek. Sy het haar as die hoofsanger van die bekroonde groep, BlackByrd, gevestig voordat sy haar eie…
SpitstydRSG Help: ONS TUIS
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. ONS TUIS bied bekostigbare, gehalteverblyf aan persone ouer…
SpitstydAdvies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 3)
Waarop dui verlede jaar se lewensversekeringseise werklik, en is ons voorbereid op wat werklik gebeur? Joretha Bothma van Momentum Life Insurance ontleed die…
SpitstydKuns met kontant: Portchie
Vir baie mense was hy die man met die helder kleure, speelse dorpstonele, gesinne, blomme, verliefde paartjies en die kunswerke wat vreugde gebring het in…
SpitstydRSG Help: Afrikanerbond Jeug-vakansieprogram
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. https://www.afrikanerbond.co.za/
SpitstydAlmal en nog wat: Andries Keyser
Willem Pelser gesels met Andries Keyser, wat miniatuur stoomenjins bou.
SpitstydKuns met kontant: Coenraad Rall (Deel 2)
Hy is een van die mees gerespekteerde pianiste en musikale begeleiers in Suid-Afrika. Coenraad Rall is die man agter die klavier vir van Suid-Afrika se…
SpitstydRSG Help: Gereformeerde Skool Dirk Postma
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Gereformeerde Skool Dirk Postma is n onafhanklike skool in…
SpitstydAdvies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 2)
Die lesse wat jou ouers jou oor geld geleer het, was vir ’n ander soort finansiële wêreld ontwerp. Hoe moet spaar vir aftrede vandag lyk? Ons praat hieroor met…
SpitstydAlmal en nog wat: Reinet Koornhof
Willem Pelser gesels met Reinet Koornhof in Valparaiso in Chili oor haar wêreldwye avonture.
SpitstydKuns met kontant: Coenraad Rall (Deel 1)
Hy is een van die mees gerespekteerde pianiste en musikale begeleiers in Suid-Afrika. Coenraad Rall is die man agter die klavier vir van Suid-Afrika se…
SpitstydRSG Help: Lighthouse Kinderhuis, Rustenburg
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Lighthouse bied 'n plek van veiligheid aan kwesbare kinders…
SpitstydKuns met kontant: Vinette Ebrahim (Deel 2)
Vyf dekades lank vertel sy al stories wat Suid-Afrikaners laat lag, huil, dink… en onthou. Van die verhoog in Kaapstad as jong skoolmeisie, tot televisie- en…
SpitstydRSG Help: SA Gidshondvereniging Alumni
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Die alumni-gemeenskap van die SA Gidshondvereniging bestaan…
SpitstydAdvies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 1)
Momentum wil jou help verstaan wat deur jou groepversekering se werknemersvoordele gedek word as jou inkomste opdroog – en is dit genoeg om jou lewenstandaard…
SpitstydAlmal en nog wat: Choral Celebration Network Foundation
Alta Maré van die Choral Celebration Network Foundation praat oor haar passie vir kore.
SpitstydKuns met kontant: Vinette Ebrahim (Deel 1)
Vyf dekades lank vertel sy al stories wat Suid-Afrikaners laat lag, huil, dink… en onthou. Van die verhoog in Kaapstad as jong skoolmeisie, tot televisie- en…
SpitstydRSG Help: Family Support for Schizophrenia
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Family Support for Schizophrenia is 'n…
SpitstydGerrie McPretorius in Skotland
Wêreldreisiger Gerrie Pretorius gesels vanuit Edinburgh oor die ryk die geskiedenis van dié stad, lyke steel en whisky.
SpitstydAlmal en nog wat 14 Mei 2026
Willem Pelser gesels met Franciske Venter, ’n gestremde swemmer en atleet.