
RSG Help Plus: Zola's Paw Rescue (Kleinmond)
Laurika Stander en haar klein span vrywilligers voorsien kos, sterilisasie en basiese mediese sorg aan katte en honde in minderbevoorregte gemeenskappe. Zola’s Paw Rescue het op Kersdag 2024 begin met ’n eenvoudige doel — dat geen hond of kat in die township op daardie dag honger hoef te wees nie. Met Laurika se klein geel karretjie en skenkings van mense in die dorp het sy uitgegaan om hulle te voer. Hulle kook kos, meng dit met korrels en voer die diere saam uit groot borde. Vir baie van hulle is dit die enigste behoorlike maaltyd wat hulle deur die week ontvang. Hulle voorsien ook hulle…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.