
RSG Help Plus: NERA - Naruna Estate Residents Association (Plumstead)
RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Naruna Estate is 'n gemeenskap van 156 lae-inkomste behuisingseenhede. NERO is begin om minderbevoorregtes en haweloses in die Plumstead-omgewing te voed vanuit Beverley Strong se huis. NERA verskaf tee, koffie, sop en toebroodjies op ’n Donderdag, en ’n gekookte maaltyd op 'n Saterdag. Jong meisies en dames word voorsien met toiletware en terug-skool-toe-skryfbehoeftes en uniforms. Hulle probeer ook om een keer per maand basiese voedselpakkies vir seniors en enkelma-huishoudings…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.