skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant: Riaan Cruywagen (Deel 2)

Hy het geen bekendstelling nodig nie. Vir miljoene Suid-Afrikaners was hy vir dekades die mees betroubare gesig en stem op televisie. Maar voordat hy die legendariese nuusleser geword het wat ons almal leer ken het, was daar 'n jong radio-omroeper wat sy eerste treë in die uitsaaiwese gegee het, lank voordat televisie amptelik in Suid-Afrika begin het. In hierdie onderhoud fokus ons nie op die bekende nuusbulletins nie, maar op die eerste tien jaar van sy loopbaan – die radiojare en die geld daaragter. Dit was 'n tyd van talle leerskole, interessante karakters, snaakse voorvalle en die soort…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.