skinny.

Latest / Spitstyd

RSG Help Plus: ID-Help Fisantekraal

Fisantekraal is 'n gemeenskap net buite Durbanville in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die ID-Help-projek het primêr ten doel om inwoners van Fisantekraal wat nie 'n ID het nie, by te staan om een te kry. Om beskadigde of verlore ID's te laat vervang, is redelik maklik, maar wanneer geboortesertifikate ontbreek en laat geboorteregistrasies moet plaasvind, raak die proses moeilik, uitgerek en duur. ID-Help Fisantekraal verskaf die bystand, administrasie en fondse vir mense om al hierdie struikelblokke te oorkom tot op die punt dat alle dokumentasie gereed is vir hulle om net hulle…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.