
Kuns met kontant: Vinette Ebrahim (Deel 1)
Vyf dekades lank vertel sy al stories wat Suid-Afrikaners laat lag, huil, dink… en onthou. Van die verhoog in Kaapstad as jong skoolmeisie, tot televisie- en filmrolle wat haar een van die land se mees geliefde en gerespekteerde aktrises gemaak het - Vinette Ebrahim se loopbaan is veel meer as net ’n lys rolle. Dit is die verhaal van deursettingsvermoë, waardigheid, oorlewing en ’n liefde vir die kunste wat nooit verdwyn het nie. Sy gesels oor die werklikheid van die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf in die 1980’s en 1990’s - ’n tyd waarin diskriminasie teen vroue en bruin akteurs diep gewortel…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.