skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant: Fanie Cronjé (Deel 2)

Wat maak dat jy by 'n huis instap en dadelik tuis voel? Waarom trek een restaurant, hotel of koffiewinkel jou onmiddellik aan, terwyl 'n ander jou koud laat? Is dit bloot mooi meubels en duur dekor, of lê die geheim veel dieper? Henco Kruger gesels met een van Suid-Afrika se bekendste stylkenners, Fanie Cronjé. Vir dekades lank het hy agter die skerms van ikoniese SARIE-voorblaaie gewerk, bekende Suid-Afrikaners gestileer en gewone ruimtes in buitengewone ruimtes omskep. Maar vandag gaan dit nie net oor mooi nie. Ons praat oor die waarde van ontwerp, die sielkunde van styl, hoe goeie smaak…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.