skinny.

Latest / Spitstyd

RSG Help Plus: 100 Myl vir Huis PJ Strauss & Huis Maudie Kriel (Ceres)

RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Attie Heyns is 'n direkteur by KJH Law in Ceres. Hy is 'n passievolle langafstandatleet, iemand vir wie hardloop nie net 'n stokperdjie is nie, maar 'n lewenstyl en 'n manier om homself te toets. Op 31 Julie 2026 sal Attie die Washie 100 Miler aanpak, een van Suid-Afrika se mees uitdagende ultramarathons. Hierdie 160 kilometer lange roete strek van Cathcart in die Oos-Kaap tot by Oos-Londen en vereis maande se voorbereiding, opoffering en uiterste deursettingsvermoë. Vir…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.