
Advies binne jou konteks: Jou reis na sukses met Momentum (Deel 4)
Martin Riekert van Momentum Investments praat oor die werklikheidsreël oor aftree-inkomste, waarvan die meeste afgetredenes nog nooit gehoor het nie, en wat baie onwetend oortree. As jou lewenstandaard ‘n inkomste vereis wat die mark nie betroubaar kan lewer nie, dobbel jy met jou aftrede.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.