Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydKuns met kontant 26 Junie 2024
Deel 2 - Die bekroonde aktrise en sangeres, Elzabé Zietsman, is vanjaar reeds 42 jaar in die bedryf. Sy hoop nie sy het ooit nodig om op te hou om op te tree…
SpitstydRSG Help 25 Junie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Casa Caritas)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 20 Junie 2024
Danie le Grange vertel tien dinge wat jy van Karooplante en -blomme moet weet.
SpitstydKuns met kontant 19 Junie 2024
Deel 1 - Die bekroonde aktrise en sangeres, Elzabé Zietsman, is vanjaar reeds 42 jaar in die bedryf. Sy hoop nie sy het ooit nodig om op te hou om op te tree…
SpitstydRSG Help 18 Junie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Badisa Tygerberg Kinderbeskermingsorganisasie)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 13 Junie 2024
Slaapkonsultant Marijke Coetser vertel tien dinge wat jy van jou kind se nagrus moet weet.
SpitstydKuns met kontant 12 Junie 2024
Deel 2 - Vlok Cilliers, wat ná sy rugbyspeeldae, skopafrigter van die WP en Bulle was, en nou die Franse nasionale span, vertel hoe hy die tegnieke in…
SpitstydRSG Help 11 Junie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SA Infanterie Vereniging)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 6 Junie 2024
John-Laffnie de Jager vertel tien dinge wat jy van die Franse Ope moet weet.
SpitstydKuns met kontant 5 Junie 2024
Deel 1 - Vlok Cilliers, wat ná sy rugbyspeeldae, skopafrigter van die WP en Bulle was, en nou die Franse nasionale span, vertel hoe hy die tegnieke in…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 30 Mei 2024
Joernalis en skrywer Julian Jansen vertel tien dinge wat jy van pa-wees moet weet.
SpitstydKuns met kontant 29 Mei 2024
Tasché Burger was nie net die eerste vrou wat The Voice SA gewen het nie, in 2019 op 19-jarige ouderdom was sy ook die jongste deelnemer wat dié prestasie…
SpitstydRSG Help 28 Mei 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Living Cornerstone)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 23 Mei 2024
Ds. Rudi Swanepoel vertel tien dinge wat jy van die Kerk moet weet.
SpitstydKuns met kontant 22 Mei 2024
Deel 2: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale…
SpitstydRSG Help 21 Mei 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Castaways)

Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 16 Mei 2024
Frederik Bester vertel tien dinge wat jy van huiskoop moet weet.
SpitstydKuns met kontant 15 Mei 2024
Deel 1: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale…
SpitstydRSG Help 14 Mei 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Critter Care Conservation)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 9 Mei 2024
Chris Botha vertel tien dinge wat jy van karate moet weet.
SpitstydKuns met kontant 8 Mei 2024
Deel 2: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat…
SpitstydRSG Help 7 Mei 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Foundation for Alcohol Related Research)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 2 Mei 2024
Alwyn Zaayman vertel tien dinge wat jy van stadsbeplanning moet weet.
SpitstydKuns met kontant 1 Mei 2024
Deel 1: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat…
SpitstydRSG Help 30 April 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heidelberg Vereninging vir Bejaardes)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 25 April 2024
Harry Isaacs vertel tien dinge wat jy van langspeelplate moet weet.
SpitstydKuns met kontant 24 April 2024
Deel 2: Radio-en televisiepersoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het tans die nommer een ouerskap-potgooi in die land, wat ouers maklike toegang tot nuttige…
SpitstydRSG Help 23 April 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Johannesburg Kinderwelsyn)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 18 April 2024
Nianell vertel tien dinge wat jy moet weet om jou lewe makliker te maak.
SpitstydKuns met kontant 17 April 2024
Deel 1: Radio-en televisiepersoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het tans die nommer een ouerskap-potgooi in die land, wat ouers maklike toegang tot nuttige…
SpitstydRSG Help 16 April 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Save a Child)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 11 April 2024
Byeboer Robert Post vertel tien dinge wat jy van bye moet weet.
SpitstydKuns met kontant 10 April 2024
Deel 2: Dis die kenmerkende warm stem wat RSG-luisteraars intiem ken, maar Lochner de Kock is in soveel neringe suksesvol - akteur, sanger, liedjieskrywer…
SpitstydRSG Help 9 April 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sagitta Keystone)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 4 April 2024
Binneshuise versierder Ananda Gieselbach vertel tien dinge wat jy van gordyne moet weet.
SpitstydKuns met kontant 3 April 2024
Deel 1: Dis die kenmerkende warm stem wat RSG-luisteraars intiem ken, maar Lochner de Kock is in soveel neringe suksesvol - akteur, sanger, liedjieskrywer…
SpitstydRSG Help 2 April 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace Animal Sanctuary)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 28 Maart 2024
Kobie Koen vertel tien dinge wat jy van motorbande moet weet.
SpitstydWen met Spitstyd en XERO - Deel 5
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel…
SpitstydKuns met kontant 27 Maart 2024
Deel 2: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant…
SpitstydProgramveranderings by RSG vanaf 1 April
Willem Pelser praat oor RSG se programveranderings met die stasie se sakehoof, Louise Jooste, programbestuurder Kobus Burger en bemarkingsbestuurder Amoré…
SpitstydWen met Spitstyd en XERO - Deel 4
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel…
SpitstydRSG Help 26 Maart 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Revive Pulse)
SpitstydWen met Spitstyd en XERO - Deel 3
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel…
SpitstydWen met Spitstyd en XERO - Deel 2
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel…

SpitstydWen met Spitstyd en XERO - Deel 1
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 21 Maart 2024
Lize Snyman-du Preez vertel tien dinge wat jy van rekwisiete moet weet.
SpitstydKuns met kontant 20 Maart 2024
Deel 1: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant…
SpitstydRSG Help 19 Maart 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sponsor Medic)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 14 Maart 2024
Ludrick Barnard vertel tien dinge wat jy van 3D-drukkers moet weet.
SpitstydKuns met kontant 13 Maart 2024
Deel 2: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is…
SpitstydRSG Help 12 Maart 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Health Promoters International)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 7 Maart 2024
Eslie Basson vertel tien dinge wat jy van fotografie moet weet.
SpitstydKuns met kontant 6 Maart 2024
Deel 1: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is…
SpitstydRSG Help 5 Maart 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Patmos)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Februarie 2024
Bobby Petkov vertel tien dinge wat jy van die koop van ‘n viertrekvoertuig moet weet.
SpitstydKuns met kontant 28 Februarie 2024
Margit Meyer-Rödenbeck, alom bekend as haar verhoogkarakter Dowwe Dolla, gesels met Henco Kruger by haar legendariese teaterrestaurant, Die Boer, in…
SpitstydRSG Help 27 Februarie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Stigting vir Kinders met Gehoorverlies)