
Kuns met kontant 15 Mei 2024
Deel 1: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale verhoog, en 'n kans voor groot kameras in Hollywood gaan soek, deur op die stelle en agter die skerms van wereldklasproduksies in Hollywood te gaan werk. In die proses het sy sommer Helen Mirren se huisoppasser in Hollywood Hills geword! In hierdie rou, eerlike en openhartige gesprek deel Pascal die finansiële uitdagings wat sy twee jaar lank in Hollywood moes trotseer, en hoe sy die pot aan die kook gehou het. Sy herinner ons daaraan dat…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.