
Kuns met kontant 28 Februarie 2024
Margit Meyer-Rödenbeck, alom bekend as haar verhoogkarakter Dowwe Dolla, gesels met Henco Kruger by haar legendariese teaterrestaurant, Die Boer, in Durbanville, Kaapstad. Die restauramt moes weens Covid sy deure sluit, maar met behulp van die teaterbedryf en weldoeners het dit weer oopgemaak en só van krag tot krag gegaan dat dit selfs op die lang pad na kunstefeeste soos die KKNK geneem is. Die Boer speel die afgelope 19 jaar al gasheer vir Suid-Afrika se voorste kunstenaars. Daardie beproewing het Margit opnuut laat besef dat ‘n boksie vir tjoklits is en dat mense haar nie in ‘n vormpie…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.