skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 26 Junie 2024

Deel 2 - Die bekroonde aktrise en sangeres, Elzabé Zietsman, is vanjaar reeds 42 jaar in die bedryf. Sy hoop nie sy het ooit nodig om op te hou om op te tree nie, want dis haar godsdiens. In stede daarvan glo sy om net een voet voor die ander te sit, aanhou om te beweeg en geraas te maak. Sy het geen planne nie, sy het net hoop. En die hoop is dat sy kan aanhou werk totdat sy eendag omval. Elzabé vertel hoe sy onlangs suksesvolle lobola-onderhandelings namens haar pleegkind gevoer het. Daar is en was geen twyfel by haar dat sy nie enigiets in die lewe kan doen nie - dis die waardevolste les…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.