Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydKuns met kontant 23 Oktober 2024
Deel 1 - Tiro is Tswana-sprekend, maar hy praat én sing in Afrikaans. Na amper 20 jaar in die musiekbedryf, en voltyds boer op sy familiplaas buite Otawi…
SpitstydRSG Help 22 Oktober 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Look Forward Kinderhuis)
SpitstydVrydagkuier 18 Oktober 2024
Sportkommentator en geheuekundige Michael Abrahamson kuier by Willem Pelser in die Spitstyd-ateljee.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 17 Oktober 2024
Louw Breytenbach vertel tien dinge wat jy van ‘n Suid-Afrikaner se ervaring van Orkaan Milton moet weet.
SpitstydKuns met kontant 16 Oktober 2024
Deel 2 - Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die…
SpitstydRSG Help 15 Oktober 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Guardian and Angel)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 10 Oktober 2024
Mandy Cilliers vertel tien dinge wat jy van ‘n kliniese navorser moet weet.
SpitstydKuns met kontant 9 Oktober 2024
Deel 1- Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die…
SpitstydRSG Help 8 Oktober 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 3 Oktober 2024
Zak Hendrikz vertel tien dinge wat jy van 'n veelsydige akteur moet weet.
SpitstydKuns met kontant 2 Oktober 2024
Deel 2: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle…
SpitstydRSG Help 1 Oktober 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bread of Life)
SpitstydGerrie se vla-tertjie
Die Portugese vla-tertjie, of nata, is ‘n lekkerny wat al ongeveer 600 jaar bestaan. In sy oorspronklike vorm staan dit bekend as Pastéis de Belém…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 26 September 2024
Alicia van Deventer vertel tien dinge wat jy van parfuum moet weet.
SpitstydKuns met kontant 25 September 2024
Deel 1: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle…
SpitstydRSG Help 24 September 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Motorneuronsiekte Vereniging)
SpitstydMaandagkuier: Kobus Wiese
Oudspringbok Kobus Wiese kuier by Willem Pelser in die Spitstydateljee.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 19 September 2024
Bakker Sarah Johnny vertel tien dinge wat jy van beskuit moet weet.
SpitstydKuns met kontant 18 September 2024
Deel 2: Die televisiester, ontwerper van trourokke en modeontwerper, Diaan Daniels, praat oor sy nuwe uitkyk op die lewe sedert hy vyf jaar gelede 40 geword…
SpitstydRSG Help 17 September 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mosselbaai Nagskuiling)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 12 September 2024
Corné Oosthuizen van COProductions vertel tien dinge wat jy van ’n kunstenaar se bestuurder moet weet.
SpitstydKuns met kontant 11 September 2024
Deel 1: Die televisiester, ontwerper van trourokke en modeontwerper, Diaan Daniels, praat oor sy nuwe uitkyk op die lewe sedert hy vyf jaar gelede 40 geword…
SpitstydRSG Help 10 September 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Santa Shoebox)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 5 September 2024
Bean vertel tien dinge wat jy van kampering moet weet.
SpitstydKuns met kontant 4 September 2024
Deel 2: Brümilda van Rensburg is een van Suid-Afrika se mees bekroonde akteurs. Sy is veral bekend vir haar uitbeelding van Louwna in Egoli: Plek van Goud, wat…
SpitstydRSG Help 3 September 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ry-Ma-In)
SpitstydGerrie en Adriaan van die Namakwaland
Sanger en wêreldreisiger Gerrie Pretorius het gaan blomme kyk in Namakwaland. Daar het hy vir Adriaan Nieuwoudt raakgeloop. Vinnig het Gerrie besef dat die…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Augustus 2024
Avonturier Rian Manser vertel tien dinge wat jy van verkenning moet weet.
SpitstydKuns met kontant 28 Augustus 2024
Deel 1: Brümilda van Rensburg is een van Suid-Afrika se mees bekroonde akteurs. Sy is veral bekend vir haar uitbeelding van Louwna in Egoli: Plek van Goud, wat…
SpitstydRSG Help 27 Augustus 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ladies Let's Talk)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Augustus 2024
Dr Lizelle Grobler praat oor tien dinge wat jy moet weet van 'n psigofisioloog.
SpitstydKuns met kontant 21 Augustus 2024
Deel 2: In 2009 as matrikulant, het hy aan die finaal van die eerste seisoen van die talentsoekreeks, SA’s Got Talent, op SABC2 deelgeneem. Toe hy hom na skool…
SpitstydRSG Help 20 Augustus 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Glucose Glitch)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Augustus 2024
Dawid van Lill praat oor tien dinge wat jy moet weet van algemene kennis.
SpitstydKuns met kontant 14 Augustus 2024
Deel 1: In 2009 as matrikulant, het hy aan die finaal van die eerste seisoen van die talentsoekreeks, SA’s Got Talent, op SABC2 deelgeneem. Toe hy hom na skool…
SpitstydRSG Help 13 Augustus 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Eve's Daycare and Aftercare)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 8 Augustus 2024
Skrywer Wendy Maartens praat oor die 12 eienskappe van Suid-Afrika se vrouehelde.
SpitstydKuns met kontant 7 Augustus 2024
Deel 2 - Suid-Afrika sal armer wees sonder die immergelwide en immergroen televisieprogram, Kwêla, want dit vertel die verhale van bekendes en onbekendes met…
SpitstydRSG Help 6 Augustus 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Tygerberg Hospitaal Kindertrust)
SpitstydVrydagkuier: Lucinda Neethling
Lucinda Neethling van die Melktertkommissie kuier in die Spitstyd-ateljee.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 1 Augustus 2024
Voormalige SA bokskampioen, Sebastian Rothman, vertel tien dinge wat jy van boks moet weet.
SpitstydKuns met kontant 31 Julie 2024
Deel 1 - Suid-Afrika sal armer wees sonder die immergelwide en immergroen televisieprogram, Kwêla, want dit vertel die verhale van bekendes en onbekendes met…
SpitstydRSG Help 30 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Silver Paws Senior Sanctuary)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 25 Julie 2024
Omgewingsgesondheid-wetenskaplike Juanette John vertel tien dinge wat jy van klimaatsverandering moet weet.
SpitstydRSG Help 25 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Usapho Indlu)
SpitstydKuns met kontant 24 Julie 2024
Deel 2: “O, Sonja, Sonja Conradie. Jy is so sensueel soos ‘n rooi Ferrari. Ek het ons liefde opgemors. O, die pyn dit brand in my bors!” Wie sal ooit vergeet…
SpitstydRSG Help 23 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (ACVV Paarlvallei)

Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 18 Julie 2024
Geestesgesondheid- en welstandafrigter Michelle Israel vertel tien dinge wat jy van jou persoonlike welstand moet weet.
SpitstydRSG Help 18 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (TechnoLife Wise Stigting)
SpitstydKuns met kontant 17 Julie 2024
Deel 1: “O, Sonja, Sonja Conradie. Jy is so sensueel soos ‘n rooi Ferrari. Ek het ons liefde opgemors. O, die pyn dit brand in my bors!” Wie sal ooit vergeet…
SpitstydRSG Help 16 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Pay It Forward)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 11 Julie 2024
Irvette van Zyl vertel tien dinge wat jy van ‘n Olimpiese atleet moet weet..
SpitstydRSG Help 11 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bethany House Trust)
SpitstydKuns met kontant 10 Julie 2024
Deel 2: Wanneer iemand Klipwerf sê, weet almal dadelik wat hulle doen en hoe hulle klink - Hantam Klipwerf Boereorkes, en later net Klipwerf. Gené van Niekerk…
SpitstydRSG Help 9 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Huis Boesmanland)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 4 Julie 2024
Johan Rademan vertel tien dinge wat jy van ‘n radio-dokumentêr moet weet.
SpitstydKuns met kontant 3 Julie 2024
Deel 1: Wanneer iemand Klipwerf sê, weet almal dadelik wat hulle doen en hoe hulle klink - Hantam Klipwerf Boereorkes, en later net Klipwerf. Gené van Niekerk…
SpitstydRSG Help 2 Julie 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Let the Children Live)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 27 Junie 2024
Paul Rothmann vertel tien dinge wat jy van 'n televisie-aanbieder moet weet.