skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 16 Oktober 2024

Deel 2 - Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die kykNet-joernaalprogram, Kwêla. Hy is ook ‘n kranige sportaanbieder vir Supersport, nadat hy vroeër jare sy tande as sport-en kontinuïteitsaanbieder by RSG geslyp het. Hy was by RSG laas in sy lewe ‘n salaristrekker in ‘n permanente pos; buiten vir dit was hy nog altyd ‘n vryskutwerker. Johnny vergelyk sy storie met ‘n aanhaling van die dramaturg en skrywer, Adam Small: “Die Here het gaskommel en die daais het verkeerd geval”, en verduidelik dat dit…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.