
Kuns met kontant 10 Julie 2024
Deel 2: Wanneer iemand Klipwerf sê, weet almal dadelik wat hulle doen en hoe hulle klink - Hantam Klipwerf Boereorkes, en later net Klipwerf. Gené van Niekerk, wat 23 jaar van die groep se 54 bestaansjare vir die orkes speel, sê musiekmaak en Klipwerf-wees is vir haar ‘n leefwyse. Die waardes wat die groep vandag nog as waardevol en belangrik ag, is van die oorspronklike lede van die groep afkomstig, en hulle weet waar hulle wortels lê. Ná 35 albums, tweemiljoen kilometer in hulle bus om 4 000 vertonings te lewer, en 54 jaar se skoffelsukses is Klipwerf een van die grootste orkeste in…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.