Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydKuns met kontant 19 Maart 2025
Deel 1: Chereé Strydom en haar ewe talentvolle sangerman Wynand Strydom vermaak gehore al die afgelope 20 jaar met hulle countryklanke. Vanuit Langebaan aan…
SpitstydRSG Help 18 Maart 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Be the Good)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 13 Maart 2025
Leona Oosthuizen vertel tien dinge wat jy van Pelgrimsrus moet weet.
SpitstydKuns met kontant 12 Maart 2025
Deel 2: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou…
SpitstydRSG Help 11 Maart 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Christian Rehabilitation Ministries to the Homeless in…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 6 Maart 2025
Suné Ferreira van die Instituut vir Gehoor in Pretoria vertel tien dinge wat jy van jou gehoor moet weet.
SpitstydKuns met kontant 5 Maart 2025
Deel 1: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou…
SpitstydRSG Help 4 Maart 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Calling Cape Town-uitdaging)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 27 Februarie 2025
Lorraine Immelman vertel tien dinge wat jy van wynkompetisies moet weet.
SpitstydKuns met kontant 26 Februarie 2025
Deel 2: Met 'n loopbaan wat oor vier dekades strek, het Dr Victor openingsoptredes vir internasionale sterre soos Paul Simon, Gloria Estefan en Janet Jackson…
SpitstydRSG Help 25 Februarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heartlands Baby Sanctuary)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 20 Februarie 2025
Philip Harmse vertel tien dinge wat jy van werkservaring in vakmanskapopleiding moet weet.
SpitstydKuns met kontant 19 Februarie 2025
Deel 1: Met 'n loopbaan wat oor vier dekades strek, het Dr Victor openingsoptredes vir internasionale sterre soos Paul Simon, Gloria Estefan en Janet Jackson…
SpitstydRSG Help 18 Februarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Prinshof Skool)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 13 Februarie 2025
Amore Bekker vertel tien dinge wat jy van ’n radio-omroeper moet weet.
SpitstydKuns met kontant 12 Februarie 2025
Deel 2: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n…
SpitstydRSG Help 11 Februarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mdzananda Dierekliniek)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 6 Februarie 2025
Charlene Grobler vertel tien dinge wat jy van kinderhuise moet weet.
SpitstydKuns met kontant 5 Februarie 2025
Deel 1: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n…
SpitstydRSG Help 4 Februarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Roof-A-Ruffsleeper)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 30 Januarie 2025
De Wet Vermeulen vertel tien dinge wat jy van leer moet weet.
SpitstydKuns met kontant 29 Januarie 2025
Deel 2: Vir die doel van hierdie aflewering kan die program vir ‘n oomblik Kulkuns Met Kontant genoem word. Kuberskelms het as’t ware oor Nuwejaar kulkuns met…
SpitstydRSG Help 28 Januarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (25:40 Children's Alliance)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 23 Januarie 2025
Gerhard Moolman vertel tien dinge wat jy van die oorsteek van die Atlantiese Oseaan in ‘n kano moet weet.
SpitstydKuns met kontant 22 Januarie 2025
Deel 1: Vir die doel van hierdie aflewering kan die program vir ‘n oomblik Kulkuns Met Kontant genoem word. Kuberskelms het as’t ware oor Nuwejaar…
SpitstydRSG Help 21 Januarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Little Minions)
SpitstydRugbyreëls vir kinders
Oud-Cheetah Robert Ebersohn vertel van sy nuwe kinderboek oor rugbyreëls.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 16 Januarie 2025
Prof. Johan Marx vertel tien dinge wat jy van toekomsstudies moet weet.
SpitstydKuns met kontant 15 Januarie 2025
Deel 2: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. "Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees." Kim…
SpitstydRSG Help 14 Januarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (For Root Sake)
SpitstydOos-Europa se kersmarkte
Die kersmarkte van Oos-Europa is immergewild, en is ‘n hoogtepunt op enige vakansiekalender. Sanger, TV-aanbieder en wêreldreisiger Gerrie…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 9 Januarie 2025
Ruben Lambrechts vertel tien dinge wat jy van bobbejane moet weet.
SpitstydKuns met kontant 8 Januarie 2025
Deel 1: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. "Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees." Kim…
SpitstydRSG Help 7 Januarie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Next Development Akademie)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 19 Desember 2024
Rianette Leibowitz vertel tien dinge wat jy van kuberveiligheid moet weet.
SpitstydRSG Help 17 Desember 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Goukam Health)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 12 Desember 2024
Juria Jansen vertel tien dinge wat jy van reisversekering moet weet.
SpitstydKuns met kontant 11 Desember 2024
Deel 2: Chris Chameleon het vele talente. Die afgelope vyf jaar is hy ‘n beesboer in die Oos-Vrystaat naby Verkykerskop. Hy het destyds as akteur in Sonkring…
SpitstydRSG Help 10 Desember 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Khula Kinders Port Elizabeth)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 5 Desember 2024
Cecilia Albertyn vertel tien dinge wat jy van The Isle of Man moet weet.
SpitstydKuns met kontant 4 Desember 2024
Deel 1: Chris Chameleon het vele talente. Die afgelope vyf jaar is hy ‘n beesboer in die Oos-Vrystaat naby Verkykerskop. Hy het destyds as akteur in Sonkring…
SpitstydRSG Help 3 Desember 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Phela Ntle)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 28 November 2024
Chanel Hauvette vertel tien dinge wat jy van ’n marine veldwagter moet weet.
SpitstydKuns met kontant 27 November 2024
Deel 2: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000…
SpitstydRSG Help 26 November 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cresset House)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 21 November 2024
Armand du Plessis vertel tien dinge wat jy van familiereg moet weet.
SpitstydKuns met kontant 20 November 2024
Deel 1: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000…
SpitstydRSG Help 19 November 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hluhluwe Cares)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 14 November 2024
Cobus Visser vertel tien dinge wat jy van Viking-wyshede moet weet.
SpitstydKuns met kontant 13 November 2024
Deel 2: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy…
SpitstydRSG Help 12 November 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hanna Charity & Empowerment Foundation – Amanzimtoti-tak)
SpitstydGerrie en die vlermuise
TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, het weer die pad gevat. Dié keer darem nie te ver nie, aangesien hy hom steeds in Afrika bevind. Hy…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 7 November 2024
Miché van Wyk vertel tien dinge wat jy van Namakwaland moet weet.
SpitstydKuns met kontant 6 November 2024
Deel 1: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy…
SpitstydRSG Help 5 November 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sizanani Senior Assist Centre)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 31 Oktober 2024
Skrywer Mercy Kannemeyer vertel tien dinge wat jy moet weet van skryf vir die verhoog en televisie.
SpitstydKuns met kontant 30 Oktober 2024
Deel 2 - Tiro is Tswana-sprekend, maar hy praat én sing in Afrikaans. Na amper 20 jaar in die musiekbedryf, en voltyds boer op sy familiplaas buite Otawi…
SpitstydRSG Help 29 Oktober 2024
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ry-Ma-In)
SpitstydGerrie se reise
Wêreldreisiger, sanger en TV-aanbieder, Gerrie Pretorius het die afgelope ruk 'n draai gaan maak in verskeie lande. Hy vertel van die Venesiese waterambulans…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 24 Oktober 2024
Phoebe Appies vertel tien dinge wat jy moet weet van die vroeë opsporing en voorkoming van borskanker.