
Kuns met kontant 30 Oktober 2024
Deel 2 - Tiro is Tswana-sprekend, maar hy praat én sing in Afrikaans. Na amper 20 jaar in die musiekbedryf, en voltyds boer op sy familiplaas buite Otawi, Namibië, is daar steeds nuwe avonture wat hierdie passievolle kunstenaar wil aanpak. Hy is in Gobabis gebore, en het in Otjiwarongo grootgeword. Hy het in 2006 aan die eerste Afrikaanse Idols deelgeneem, waar hy die Top 16 gehaal het. Tiro het al sy verskyning in talle kykNET-programme gemaak asook ‘n hele paar SABC-programme. Hy het onlangs vir die derde keer op Noot vir Noot verskyn. Tiro het finansiering ontvang vir sy eerste Afrikaanse…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.