skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 22 Januarie 2025

Deel 1: Vir die doel van hierdie aflewering kan die program vir ‘n oomblik Kulkuns Met Kontant genoem word. Kuberskelms het as’t ware oor Nuwejaar kulkuns met kontant probeer pleeg onder Henco en van sy vorige gaste op die program se name - identiteitsdiefstal in die ergste graad. Onbekende bedrieglike maatskappye deel skakels per e-pos en sosialemedianetwerke wat lyk asof dit deel is van Suid-Afrikaanse drukmedia en meer spesifiek, op Afrikaanse koerante en tydskrifte se webwerwe gepubliseer is. Die skakels op die bladsye lei jou oënskynlik na ‘n bladsy met ‘n…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.