
Kuns met kontant 12 Maart 2025
Deel 2: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou stad wat in kleurryke doeke getooi en toegedraai is? Dit was in 2008 Strijdom van der Merwe se kreatiewe geesteskind toe hy 400 bome op Stellenbosch versier het. Daarna het die tendens in vele stede regoor die wêreld posgevat. Sy ateljee is die natuur, en sy reuse beeldwerke wat in die buitelug bekoor, het ‘n spoor wat wyd en ver oor die aarde kronkel. Hy is oral in aanvraag, en is met die gesogte Amerikaanse Jackson-Pollock prys bekroon…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.