skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 6 November 2024

Deel 1: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy studentedae het volgens Alfred Adriaan alles vir hom verander. Wanneer dit by goeie humor kom, glo dié aanbieder en grapjas die grappe moet eg en geloofwaardig wees, en 'n vloekwoord is nie 'n punchline nie. Hy raak ook nie aan slaapkamerstories, politiek of geloof nie. "My ma het my nie so grootgemaak nie, en ek vind daardie onderwerpe boonop nie snaaks nie. Daar is so baie ander dinge, veral in Suid-Afrika, waaroor ons saam kan lag en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.