skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 27 November 2024

Deel 2: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000 maak sy ‘n groot deurbraak toe “Sonneblom uit Bethlehem” deur Laurika Rauch opgeneem word. Haar liedjies wat ons nou hoor is almal toekomstige “classics”. Sy het voor haar sangloopbaan posgevat het, skool gehou, tuine uitgelê en houtwerk gedoen - enige iets om aan die lewe te bly terwyl sy haar gehore gebou het. Nadat “Sonneblom uit Bethlehem” haar bekend gemaak het, het dit nog vier jaar se harde werk geverg om ‘n winsgewende en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.