
Kuns met kontant 8 Januarie 2025
Deel 1: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. "Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees." Kim sê al woon sy in Johannesburg, is haar maatskappy in die Kaap, dus reis sy die meeste van die tyd tussen die twee stede. Haar huis, man en honde is in Johannesburg, maar haar ma, broer en res van haar familie is in die Kaap. Kim het heelwat seer wat sy met haar saamdra, maar ondanks dit gaan dit altyd goed met dié borrelende aktrise. Sy glo sy raak mense aan deur net te glimlag, veral omdat posttraumatiese stres 'n konsep is waarmee sy…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.