Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydKuns met kontant 6 Augustus 2025
Deel 1: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n…
SpitstydRSG Help 5 Augustus 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Kuilsrivier Care Village)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 31 Julie 2025
Linda Prinsloo vertel tien dinge wat jy van ’n persoonlike assistent moet weet.
SpitstydKuns met kontant 30 Julie 2025
Deel 2: Mari Bosman is nie net ’n sangeres met ’n stem wat harte aanraak nie, maar ook ’n toegewyde onderwyseres wat vir jare lank haar dae in die klaskamer…
SpitstydRSG Help 29 Julie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Memorable Order of Tin Hats (M.O.T.H.), Polokwane)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 24 Julie 2025
Henco Kruger vertel tien dinge wat jy van ’n Visrivier Canyon-staptog moet weet.
SpitstydKuns met kontant 23 Julie 2025
Deel 1: Mari Bosman is nie net ’n sangeres met ’n stem wat harte aanraak nie, maar ook ’n toegewyde onderwyseres wat vir jare lank haar dae in die klaskamer…
SpitstydRSG Help 22 Julie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (People of South Africa Stigting)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 17 Julie 2025
Prof. Lombie Odendaal vertel tien dinge wat jy van porfirie moet weet.
SpitstydRiaan Cruywagen oor nuus op radio voor 1950
SAUK Nuus het op 17 Julie 2025 sy 75ste bestaansjaar gevier, maar die SAUK is al in Augustus 1936 tot stand gebring. Was daar dan vir 14 jaar geen nuus op die…
SpitstydKuns met kontant 16 Julie 2025
Deel 2: Ruben Lambrechts is ’n hoëprofiel sosialemedia ster met meer as drie miljoen volgelinge. Cindy, sy bobbejaansuster, is die groot ster in elke…
SpitstydRSG Help 15 Julie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Rustic Hooves)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 10 Julie 2025
Charise Meistre vertel tien dinge wat jy van jou geestesgesondheid moet weet.
SpitstydKuns met kontant 9 Julie 2025
Deel 1: Ruben Lambrechts is ’n hoëprofiel sosialemedia ster met meer as drie miljoen volgelinge. Cindy, sy bobbejaansuster, is die groot ster in elke…
SpitstydRSG Help 8 Julie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (ID Fisantekraal)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 3 Julie 2025
Marius Bakkes vertel tien dinge wat jy van reise in die Laeveld moet weet.
SpitstydKuns met kontant 2 Julie 2025
Deel 2: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het…
SpitstydRSG Help 1 Julie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Distance for Difference)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 26 Junie 2025
John-Laffnie de Jager vertel tien dinge wat jy van Wimbledon moet weet.
SpitstydKuns met kontant 25 Junie 2025
Deel 1: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het…
SpitstydRSG Help 24 Junie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (FEED A CHILD)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 19 Junie 2025
Tobias Krige vertel tien dinge wat jy van elektrisiteitsverbruik in die winter moet weet.
SpitstydKuns met kontant 18 Junie 2025
Deel 2: Tino Singe is ’n Shona-sprekende kunstenaar van Zimbabwe wat in Afrikaans sing. Ondanks sy toenemende gewildheid in die Afrikaanse musieklandskap, maak…
SpitstydRSG Help 17 Junie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Yeshua Children’s Ministry, Krugersdorp)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 12 Junie 2025
Sue Pyler-Slabbert vertel tien dinge wat jy van TV-oorklanking moet weet.
SpitstydKuns met kontant 11 Junie 2025
Deel 1: Tino Singe is ’n Shona-sprekende kunstenaar van Zimbabwe wat in Afrikaans sing. Ondanks sy toenemende gewildheid in die Afrikaanse musieklandskap, maak…
SpitstydRSG Help 10 Junie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ouma en Oupa Kersprojek)
SpitstydGerrie Pretorius in Venesië
Wêreldreisiger Gerrie Pretorius bevind hom in Venisië. Dis die tuiste van dr. Michele Alzetta, wat sy skoolloopbaan in Kaapstad voltooi het, tans hoof is van…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 5 Junie 2025
Christiaan Stopforth vertel tien dinge wat jy van grootwithaaie moet weet.
SpitstydKuns met kontant 4 Junie 2025
Deel 2: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse…
SpitstydRSG Help 3 Junie 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Queen Butterfly Stigting)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Mei 2025
Motorwerktuigkundige Stefan van Heerden vertel tien dinge wat jy van tweedehandse motors moet weet.
SpitstydKuns met kontant 28 Mei 2025
Deel 1: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse…
SpitstydRSG Help 27 Mei 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Oak Grove Sorgsentrum, Gansbaai)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Mei 2025
Prof. Tobie Louw vertel tien dinge wat jy van chemiese ingenieurswese moet weet.
SpitstydKuns met kontant 21 Mei 2025
Deel 2: Rian van Heerden is lief vir praat en vir die mikrofoon; hy help graag; hy is nie bang vir uitdagings nie (soos om ’n restaurant te koop en daarvan ’n…
SpitstydRSG Help 20 Mei 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (We Care Project Initiative)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Mei 2025
Estean Badenhorst vertel tien dinge wat jy van 'n Paralimpiese gids moet weet.
SpitstydKuns met kontant 14 Mei 2025
Deel 1: Rian van Heerden is lief vir praat en vir die mikrofoon; hy help graag; hy is nie bang vir uitdagings nie (soos om ’n restaurant te koop en daarvan ’n…
SpitstydRSG Help 13 Mei 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Karoo Donkey Sanctuary)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 8 Mei 2025
Dr. Corli Lodder vertel tien dinge wat jy van asma moet weet.
SpitstydKuns met kontant 7 Mei 2025
Deel 2: Henco Kruger wil met hierdie aflewering die akademiese kant van kunsentrepreneurskap belig. Dr. Paul Loeb van Zuilenburg het vir sewe jaar…
SpitstydRSG Help 6 Mei 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Aruka Stigting)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 1 Mei 2025
Pascal Pienaar vertel tien dinge wat jy moet weet van die gorillas in Rwanda.
SpitstydKuns met kontant 30 April 2025
Deel 1: Henco Kruger wil met hierdie aflewering die akademiese kant van kunsentrepreneurskap belig. Dr. Paul Loeb van Zuilenburg het vir sewe jaar…
SpitstydKuns met Kontant 23 April 2025
Deel 2: Die Amerikaanse skrywer Herman Melville het gesê: "Geen filosowe verstaan ons so goed soos honde of perde nie." As Jazzy Deodora, beter bekend as…
SpitstydRSG Help 22 April 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 17 April 2025
Chris Botha vertel tien dinge wat jy van Microsoft Excel moet weet.
SpitstydKuns met kontant 16 April 2025
Deel 1: Die Amerikaanse skrywer Herman Melville het gesê: "Geen filosowe verstaan ons so goed soos honde of perde nie." As Jazzy Deodora, beter bekend as…
SpitstydRSG Help 15 April 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 10 April 2025
Sjef Ryan Mentoor vertel tien dinge wat jy van restauranttendense in Suid-Afrika moet weet.
SpitstydKuns met kontant 9 April 2025
Deel 2: Margaret Gardiner het op 16 ‘n internasionale voorbladmeisie geword, en kort daarna Mej. Heelal op 18. Sy het as moderedakteur by GoldenGlobes.com haar…
SpitstydRSG Help 8 April 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Arise Restoration Centre & Pain to Glory)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 3 April 2025
Thea Wentzel vertel tien dinge wat jy van outisme by volwassenes moet weet.
SpitstydKuns met kontant 2 April 2025
Deel 1: Margaret Gardiner het op 16 ‘n internasionale voorbladmeisie geword, en kort daarna Mej. Heelal op 18. Sy het as moderedakteur by…
SpitstydRSG Help 1 April 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Patch SA)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 27 Maart 2025
Dr. Ananja van der Westhuizen vertel tien dinge wat jy van tuberkulose moet weet.
SpitstydKuns met kontant 26 Maart 2025
Deel 2: Chereé Strydom en haar ewe talentvolle sangerman Wynand Strydom vermaak gehore al die afgelope 20 jaar met hulle countryklanke. Vanuit Langebaan aan…
SpitstydRSG Help 25 Maart 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Wild Buggers Beach Buggy & Reach for a Dream)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 20 Maart 2025
Henco Kruger vertel tien dinge wat jy van inflasie moet weet.