
Kuns met kontant 16 April 2025
Deel 1: Die Amerikaanse skrywer Herman Melville het gesê: "Geen filosowe verstaan ons so goed soos honde of perde nie." As Jazzy Deodora, beter bekend as DJ Jazzy D The Groovemaster, nie lekker voel nie, voel hy dadelik ontspanne as hy 'n bietjie perdry. Hy is een van Suid-Afrika se voorste en bekendste platejoggies. Terwyl hy die joggie van plate op die dansvloer is, het hy self talle joggies, versorgers, perdefluisteraars en perdeafrigters in sy diens wat sy sindikasie van 15 resiesperde bestuur. Hy het al in van die wêreld se grootste arenas musiek voor groot skares mense…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.