skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 16 Julie 2025

Deel 2: Ruben Lambrechts is ’n hoëprofiel sosialemedia ster met meer as drie miljoen volgelinge. Cindy, sy bobbejaansuster, is die groot ster in elke videoplasing. Hy deel gereeld inhoud oor sy werk met weesdiere, en sy sosialemedia is ’n mengsel van avontuur, begeleide toere deur Namibië en reddingswerk met Cindy, wat as ambassadeur van al sy projekte optree. Hy plaas gereeld video’s van Vlakkie die vlakvark, Pennie die ystervark, die meerkatte, Minki en Jerry, en natuurlik Cindy, sy 30 jarige bobbejaansuster wat hom gereeld “masseer” in wat Ruben ’n “Afrika-spa” noem. As toergids en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.