Shows / Spitstyd

Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Episodes
SpitstydKuns met kontant 17 Desember 2025
Deel 2: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met…
SpitstydRSG Help 16 Desember 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Bet El, Mooinooi)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 11 Desember 2025
Professor Adri Drotskie vertel tien dinge wat jy van ‘n MBA moet weet.
SpitstydKuns met kontant 10 Desember 2025
Deel 1: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met…
SpitstydRSG Help 9 Desember 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Strand Dienssentrum)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 4 Desember 2025
Shani Little vertel tien dinge wat jy van Braille moet weet.
SpitstydKuns met kontant 3 Desember 2025
Deel 2: Henco Kruger gesels met die hoofsanger van Die Heuwels Fantasties oor een van die groot ongemaklike vrae in die musiekbedryf: hoe kan ’n liedjie met…
SpitstydRSG Help 2 Desember 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (House of Kindness Place of Safety, Roodeplaat, Pretoria)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 27 November 2025
JJ Rutter vertel tien dinge wat jy van komplekse plaaslike pynsindroom moet weet.
SpitstydKuns met kontant 26 November 2025
Deel 1: Henco Kruger gesels met die hoofsanger van Die Heuwels Fantasties oor een van die groot ongemaklike vrae in die musiekbedryf: hoe kan ’n liedjie…
SpitstydRSG Help 25 November 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Caritas Noord-Kaap)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 20 November 2025
Emeritusprofressor Wessel Visser vertel tien dinge wat jy van die studentelewe op universiteit moet weet.
SpitstydKuns met kontant 19 November 2025
Deel 2: Lydia Winchester het die afgelope vier dekades haar loopbaan en lewe aan die Afrikaanse musiekbedryf gewy. As publisiteitsbeampte wat oor die jare heen…
SpitstydRSG Help 18 November 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Marico Ministries)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 13 November 2025
Dr. Elias Pretorius vertel tien dinge wat jy van radiologie moet weet.
SpitstydKuns met kontant 12 November 2025
Deel 1: Lydia Winchester het die afgelope vier dekades haar loopbaan en lewe aan die Afrikaanse musiekbedryf gewy. As publisiteitsbeampte wat oor die jare heen…
SpitstydRSG Help 11 November 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Tygerberg Hospitaal Kindertrust)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 6 November 2025
Pieter Wasserfall vertel tien dinge wat jy van goeie vakansiebeplanning moet weet.
SpitstydKuns met kontant 5 November 2025
Deel 2: Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte beskuit - dis nie net mooi herinneringe nie, dis harde werk, risiko en baie geloof. Henco Kruger se…
SpitstydRSG Help 4 November 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (The Angel Project, Vredendal)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 30 Oktober 2025
Prof. Matilda Burden vertel tien dinge wat jy van erfenis moet weet.
SpitstydKuns met kontant 29 Oktober 2025
Deel 1: Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte beskuit - dis nie net mooi herinneringe nie, dis harde werk, risiko en baie geloof. Henco Kruger se…
SpitstydRSG Help 28 Oktober 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (ONS TUIS PIET POTGIETER, MOKOPANE)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 23 Oktober 2025
Johan van Wyk vertel tien dinge wat jy van sonkook, sonbak, en sondroog moet weet.
SpitstydKuns met kontant 22 Oktober 2025
Deel 2: Lianie May vertel vir die eerste keer dat sy en haar man drie kinders aangeneem het toe hulle klein was. Vandag is hulle volwassenes, en die paartjie…
SpitstydRSG Help 21 Oktober 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (GROVÉ SCHOOMBEE STIGTING & HAMBA NAWE PEDIATRIESE…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 16 Oktober 2025
Piet Dekker vertel tien dinge wat jy van fossiele in die Karoo moet weet.
SpitstydKuns met kontant 15 Oktober 2025
Deel 1: Lianie May vertel vir die eerste keer dat sy en haar man drie kinders aangeneem het toe hulle klein was. Vandag is hulle volwassenes, en die paartjie…
SpitstydRSG Help 14 Oktober 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (NG Kerk Brakpan-Noord Kinderbediening)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 9 Oktober 2025
Eon Hendricks vertel tien dinge wat jy van Stellenbosch moet weet.
SpitstydKuns met kontant 8 Oktober 2025
Deel 2: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en…
SpitstydRSG Help 7 Oktober 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Minette, Kariega)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 2 Oktober 2025
Johan Nel vertel tien dinge wat jy van posseëls moet weet.
SpitstydKuns met kontant 1 Oktober 2025
Deel 1: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en…
SpitstydRSG Help 30 September 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Jogébed Kinder- en Jeugsorgsentrum, Upington)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 25 September 2025
Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van ’n testament moet weet.
SpitstydKuns met kontant 24 September 2025
Deel 2: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie…
SpitstydRSG Help 23 September 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Manger Care Centre, Benoni)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 18 September 2025
Dr. Leana Olivier vertel tien dinge wat jy van Fetale Alkoholsindroom moet weet.
SpitstydKuns met kontant 17 September 2025
Deel 1: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie…
SpitstydRSG Help 16 September 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Tweet Tweet Rescue & Rehab)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 11 September 2025
Marlene Freislich vertel tien dinge wat jy van demensie en Alzheimers moet weet.
SpitstydKuns met kontant 10 September 2025
Deel 2: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie…
SpitstydRSG Help 9 September 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (TechnoLife Wise Stigting)
SpitstydGerrie in Londen
Wêreldreisiger en TV-aanbieder, Gerrie Pretorius, rits so bietjie in Londen rond. Hy lig gaatjies en plekkies uit waarop die tipiese toeris nie noodwendig af…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 4 September 2025
Leigh Joy Mansel-PLeydell vertel tien dinge wat jy van aanlyn-maatsoek moet weet.
SpitstydKuns met kontant 3 September 2025
Deel 1: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie…
SpitstydRSG Help 2 September 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Bring Back Hope-sentrum)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 28 Augustus 2025
Geneviéve Cillié vertel tien dinge wat jy van biscotti moet weet.
SpitstydGerrie en Dracula...
TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, gesels oor sy onlangse reis na Romenië, hoekom Dracula groot nuus is, en die interessante…
SpitstydKuns met kontant 27 Augustus 2025
Deel 2: CJ van der Linde gesels oor die belangrikheid van familie, ondersteuning en finansiële verantwoordelikheid in sy lewe en loopbaan. Hy en sy gesin het…
SpitstydRSG Help 26 Augustus 2025
Joshua Milton is vanjaar se wenner van die RSG en Elizabeth Galloway Academy of Fashion se Matriekafskeidsprojek. Derrich Gardner hoor by hom wat nog nodig het…
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 21 Augustus 2025
Kyla Swanepoel vertel tien dinge wat jy van meerkatte moet weet.
SpitstydKuns met kontant 20 Augustus 2025
Deel 1: CJ van der Linde gesels oor die belangrikheid van familie, ondersteuning en finansiële verantwoordelikheid in sy lewe en loopbaan. Hy en sy gesin het…
SpitstydRSG Help 19 Augustus 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (YumYum-gemeenskapsprojek, Paarl)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 14 Augustus 2025
Tandarts dr. Ignis Terblanche vertel tien dinge wat jy van moderne tandheelkunde moet weet.
SpitstydGerrie baljaar die wêreld vol
TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, het weer by RSG kom kuier. Hy vertel van sy onlangse toer na Maastricht, waar hy 'n Andre…
SpitstydKuns met kontant 13 Augustus 2025
Deel 2: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n…
SpitstydRSG Help 12 Augustus 2025
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (HERD Trust)
Spitstyd10 Dinge wat jy moet weet van... 7 Augustus 2025
Veearts Danny de Vries vertel tien dinge wat jy van renosters moet weet.