
Kuns met kontant 13 Augustus 2025
Deel 2: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n professionele rugbyspeler te word nie. Rugby was eerder ‘n passie as ‘n leefstyl. Terwyl hy aan Stellenbosch Universiteit studeer het, wou hy net sy studies voltooi en ‘n kliniese sielkundige word. Toe rugby in die laat 1990’s professioneel draai, het Breyton sy kans gekry, maar dit was nooit sy aanvanklike motivering om ryk te word nie. Hy het in 2007 sy tokse opgehang ná 64 toetswedstryde en 26 drieë. Hy het daarna aktief in sportkommentaar…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.