skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 10 Desember 2025

Deel 1: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met haar grootgeword — nou gesels en leer sy ons iets oor geld. As jy in die 80’s of 90’s grootgeword het, was daar sekerlik een bekende gesig wat elke middag op jou TV verskyn het — Magda van Biljon, aanbieder van Wielie Walie! Sy was deel van ons kinderdae saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en die kleurvolle wêreld van stories en verbeelding. Vandag hoor jy haar steeds, maar op ’n ander manier — as regisseur van…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.