skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 26 November 2025

Deel 1: Henco Kruger gesels met die hoofsanger van Die Heuwels Fantasties oor een van die groot ongemaklike vrae in die musiekbedryf: hoe kan ’n liedjie met meer as 24 miljoen strome steeds net ’n skamele bedrag in tantième oplewer? Musiek en sukses in dié era moet hersien word, want die gewildheid van ʼn liedjie stem nie ooreen met wat die kunstenaars in hulle sak kry nie. In ’n eerlike gesprek vertel Pierre Greeff hoe dit voel wanneer kreatiewe werk ongekende hoogtes bereik het, maar die vergoeding eenvoudig nie daarmee klop nie, en waarom Die Heuwels…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.