
Kuns met kontant 1 Oktober 2025
Deel 1: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gelede uit dié geliefde RSG-program saamgestel het. Met haar kenmerkende stem vergelyk Suzaan slim finansiële beplanning met die versorging van ’n tuin – van die regte grond tot son, skaduwee en water…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.