skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 17 September 2025

Deel 1: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie beperk en sy fokus na ander prioriteite verskuif het. Hy gesels oor herinneringe aan sy tekstielstudies by die Universiteit van Leeds en as fabriekswerker voordat sy eerste langspeelplaat kultusaanhang in die Kaap geniet het, ondanks die SAUK se verbanning van sy musiek. Hy vertel hoe slim hy sy Volkswagenmikrobus-advertensies onderhandel het (ongewone hoë fooie in daardie die tyd én elke tweede jaar ’n nuwe bus ontvang het) en dié inkomste…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.