
Kuns met kontant 3 September 2025
Deel 1: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie aandag gegee aan spaarsamigheid en langtermynbeplanning nie. Soos sy loopbaan gevorder het – veral tydens sy jare as Springbok waar hy die wêreld deurkruis het tot by die hoogtepunt van ’n Wêreldbeker-oorwinning – het hy besef hoe belangrik dit is om finansieël gedissiplineerd te leef en nie net vir vandag te speel nie, maar ook vir die dag ná rugby. Hy beklemtoon dat geld vir hom nooit die einddoel was nie, maar ’n middel om sekuriteit…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.